Glass Jar Soap Dispenser

Quick Tip #48: Glass Jar Soap Dispenser

Last month we finished the last of our Quick Tips about interesting things to do with the humble clothes hanger. So it is high time for another! A couple of weeks ago I spotted a cute Nifty video about things to do with glass jars and immediately thought that would make for an excellent new Décor Quick Tip mini series. So without further ado here is the very first Quick Tip about cool things to do with Mason jars, Ball jars or Consol jars (as we call them in South Africa)…

#48 Forget grimy bars of soap or generic plastic hand soap dispensers that get tossed in the bin. Why not make your very own stylish and sleek soap dispenser from an ordinary glass jar. All you need is glass canning jar, also known as a “Mason” or “Consol” jar, and a salvaged pump nozzle from a discarded soap dispenser. Cut an appropriate sized hole in the metal lid of the jar and insert the pump nozzle. Now just fill the jar with your favourite hand soap for the bathroom or dish soap for the kitchen!

See a step-by-step DIY: here & here.


Verlede maand het ons die laaste van ons vinnige wenke oor interessante dinge om met die nederige klerehanger te doen gedeel. Dit is dus hoogtyd vir nog een! ‘n Paar weke terug het ek ‘n oulike Nifty video gesien oor glasflesse en wat mens als met hulle kan maak. Ek het dadelik gedink dit sou ‘n uitstekende nuwe Décor Quick Tip mini-reeks maak. So hier is die heel eerste Quick Tip oor koel dinge wat mens  met “Mason”, “Ball” of “Consol” flesse (soos ons dit hier in Suid-Afrika noem) kan doen…

#48 Vergeet vuil koekies seep of generiese plastiek handseep spuitbottel (“dispenser”) wat net in die drom beland. Maak jy jou eie stylvolle en elegante seepbottel van ‘n gewone glasfles. Al wat jy nodig het is ‘n glas inmaakfles, ook bekend as ‘n “Mason” of “Consol” fles en ‘n pompaksie spuitkop van ‘n weggegooi seepbottel. Sny ‘n gat in die metaaldeksel van die fles en druk die spuitkop daar deur. Vul die fles met jou gunsteling handseep vir die badkamer of skottelgoedseep vir die kombuis!

Sien ‘n stap-vir-stap DIY: hier & hier.