Blog Archives

Quick Tip #50: Glass Storage Jars

Today we continue our “cool things to do with glass jars” Decor Quick Tip miniseries in which we focus on quick and easy ideas pertaining to the good ole fashioned Mason jar, a.k.a. Ball jar or Consol jar (as we call them in South Africa). If you have missed out on the first two tips in this series you can check them out: here & here.

#50  Looking for some counter-top storage ideas for your all your odds and ends? Just save some glass jars from the recycling bin to create your own pretty glass storage jars. All you will need is a few different sized glass jars (with lids), spray-paint, and then something to use as your jar’s knob or handle. It can be anything from pretty ceramic or crystal dresser knobs to quirky and cute plastic animals or miniature toys. These storage jars are perfect for a bathroom vanity or bedroom dresser, or use them to store stationery or sweets.

See a step-by-step DIY: here & here.


Vandag gaan ons voort met ons “cool dinge om met glasflesse te maak” Quick Tip miniseries. Die series fokus op vinnige en maklike idees met betrekking tot die outydse “Mason” flesse, ook bekend as Ball flesse of Consol flesse (soos ons dit hier in Suid-Afrika noem). Het jy ons eerste twee wenke van die series gemis? Gaan kyk na die wenke: hier & hier.

#50  Is jy op soek na ‘n paar slim bêre-idees vir al jou toonbank ditjies en datjies? Red ‘n paar glasflesse uit die herwin-drom om jou eie mooi glasfles bêrehouers te maak. Al wat jy nodig het is ‘n paar verskillende grootte glasflesse (met deksels), spuit-verf, en dan iets om te gebruik as jou houer se handvatsel. Dit kan mooi keramiek of kristal knoppe wees, of selfs oulike plastiek dieretjies of miniatuur speelgoed. Hierdie glashouers is ideaal vir jou badkamer kassie of slaapkamer spieëltafel. Of gebruik dit om skryfbehoeftes of lekkers te stoor.

Sien ‘n stap-vir-stap DIY: hier & hier.

Quick Tip #49: Glass Jar Candles

It is time for our very first decorating Quick Tip of 2017! Today we continue our “cool things to do with glass jarsDecor Quick Tip miniseries in which we focus on quick and easy ideas pertaining to the good ole fashioned Mason jar, a.k.a. Ball jar or Consol jar (as we call them in South Africa). In case you missed out on the first tip in this series you can check out our “Glass Jar Soap Dispenser” tip: here.

#49  Forget paying a heap of cash in store for a fancy candle – why not get crafty and make your own? It is easier than you would think! A glass canning jar, also known as a “Mason” or “Consol” jar, would make for a perfect, vintage chic candle holder. Make a traditional wax candle by melting soy wax flakes and adding colour and scent oil to create a gorgeous scented candle. These would make beautiful gifts for loved ones! OR, keep those pesky mosquitoes at bay outside by creating citronella candles out of a glass jar, citronella lamp oil and torch wick.

See the step-by-step DIYs here: Something Turquoise & One Little Project.


Dit is tyd vir ons heel eerste Decor Quick Tip van 2017! Vandag gaan ons voort met ons “cool dinge om met glasflesse te maak” Quick Tip miniseries. Die series fokus op vinnige en maklike idees met betrekking tot die outydse “Mason” flesse, ook bekend as Ball flesse of Consol flesse (soos ons dit hier in Suid-Afrika noem). Het jy ons eerste wenk van die series gemis? Lees ons “Glasfles Seepspuitbottel” wenk: hier.

#49 Vergeet van daai duur kerse wat mens in die winkel kry – wees slim en maak jou eie! Dit is makliker as wat jy sou dink! ‘n Glas inmaakfles, ook bekend as ‘n “Mason” of “Consol” fles, sal die perfekte vintage-chic kershouer maak. Maak ‘n tradisionele waskers deur sojawas te smelt en dan kleursel en geurolie bytevoeg om ‘n pragtige en geurige kers te skep. Die kerse sal ook mooi geskenke maak! OF, hou daai irriterende muskiete weg deurn sitronellakers uit ‘n glasfles, sitronellalampolie en fakkelpit te maak.

Sien die stap-vir-stap DIY idees hier: Something Turquoise & One Little Project.

Quick Tip #48: Glass Jar Soap Dispenser

Last month we finished the last of our Quick Tips about interesting things to do with the humble clothes hanger. So it is high time for another! A couple of weeks ago I spotted a cute Nifty video about things to do with glass jars and immediately thought that would make for an excellent new Décor Quick Tip mini series. So without further ado here is the very first Quick Tip about cool things to do with Mason jars, Ball jars or Consol jars (as we call them in South Africa)…

#48 Forget grimy bars of soap or generic plastic hand soap dispensers that get tossed in the bin. Why not make your very own stylish and sleek soap dispenser from an ordinary glass jar. All you need is glass canning jar, also known as a “Mason” or “Consol” jar, and a salvaged pump nozzle from a discarded soap dispenser. Cut an appropriate sized hole in the metal lid of the jar and insert the pump nozzle. Now just fill the jar with your favourite hand soap for the bathroom or dish soap for the kitchen!

See a step-by-step DIY: here & here.


Verlede maand het ons die laaste van ons vinnige wenke oor interessante dinge om met die nederige klerehanger te doen gedeel. Dit is dus hoogtyd vir nog een! ‘n Paar weke terug het ek ‘n oulike Nifty video gesien oor glasflesse en wat mens als met hulle kan maak. Ek het dadelik gedink dit sou ‘n uitstekende nuwe Décor Quick Tip mini-reeks maak. So hier is die heel eerste Quick Tip oor koel dinge wat mens  met “Mason”, “Ball” of “Consol” flesse (soos ons dit hier in Suid-Afrika noem) kan doen…

#48 Vergeet vuil koekies seep of generiese plastiek handseep spuitbottel (“dispenser”) wat net in die drom beland. Maak jy jou eie stylvolle en elegante seepbottel van ‘n gewone glasfles. Al wat jy nodig het is ‘n glas inmaakfles, ook bekend as ‘n “Mason” of “Consol” fles en ‘n pompaksie spuitkop van ‘n weggegooi seepbottel. Sny ‘n gat in die metaaldeksel van die fles en druk die spuitkop daar deur. Vul die fles met jou gunsteling handseep vir die badkamer of skottelgoedseep vir die kombuis!

Sien ‘n stap-vir-stap DIY: hier & hier.

%d bloggers like this: