Quick Tip #45: Clothes Hanger Art Display

Here is the third clever tip in our Décor Quick Tip mini series about interesting things to do with the humble clothes hanger…

#45  For an unusual, playful yet practical way of displaying your art, use wooden clothes or trouser hangers as an alternative to framing. Tired of your current art display? For an instant wall refresh, just unclip the old prints and swap them out for new images. No time and money wasted on framing and reframing. This is an especially handy method to exhibit your children’s artwork.

See more examples of clothes hanger displays on our “Storage” pinboard on Pinterest: here.


Hier is die derde slim wenk in ons Décor Quick Tip mini-reeks oor al die interessante dinge wat mens met die nederige klerehanger kan maak…

#45  Is jy op soek na ‘n ongewone, speelse, tog praktiese manier om jou kunswerke te vertoon? Gebruik hout klere- of broekhangers; dit is ‘n wonderlike alternatief as jy nie jou kuns wil laat raam nie. Moeg vir die kunsversameling wat huidig op jou muur is? Verfris dit in ‘n oogwink – ruil net die ou kunswerke op die hangers met nuwe stukke. Hierdie is ook besonderse gerieflike manier om jou kind se talle kunswerke uit te stal.

Vir meer voorbeelde van klerehanger idees besoek op ons “Storage” pinboard op Pinterest: hier.