{click to enlarge}
Here is the second clever tip in our Décor Quick Tip mini series about interesting things to do with the humble clothes hanger…
#44 Looking for an interesting way to store your magazines and newspapers? Create an attention-grabbing, out of the ordinary display by draping your magazines and periodicals over a wooden or wire clothes hanger. Tiered trouser hangers can house several magazines. You can hang your portable magazine hangers on hooks or knobs on the wall, almost like temporary art pieces. Or, if you have many publications, you can hang them on a rail for easy perusal.
See more examples of clothes hanger magazine displays on our “Storage” pinboard on Pinterest: here.
EN, ons het onlangs besluit om ‘n AFRIKAANSE vertaling by al ons “vinninge” blog artikels te voeg. Marica is tog Afrikaans. Wees op die uitkyk vir die Afrikaanse vertalings onder aan Décor Dictionary en Quick Tips artikels. Aan al ons Afrikaanse lesers – laat weet ons asseblief wat julle van hierdie nuwe verwikkeling dink…
#44 Is jy op soek na ‘n interessante manier om jou tydskrifte en koerante te bêre? Skep ‘n buitengewone dekoratiewe uitstalling deur jou tydskrifte deur die dwarsbalkie van ‘n draad of hout klerehanger te ryg. Broekhangers met meer as een dwarsbalkie, kan ‘n aantal tydskrifte huisves. Jou draagbare tydskrifhangers kan op hakies of knoppe op die muur gehang word – amper soos tydelike kunswerke. Of, as jy baie publikasies het, kan al jou tydskrifhangers op ‘n klerereëling gehang word om maklik daardeur te blaai .
Vir meer voorbeelde van tydskrifklerehanger idees besoek op ons “Storage” pinboard op Pinterest: hier.